meer oor ons | werkswinkels | tydskrif artikels | slim idees
Lisa Spaarwater . 082 964 4254 . lemonlilac@maxitec.co.za
  • Het jy ‘n familie-erfstuk wat nie meer in jou dekorskema pas nie?
  • Kan jou kombuiskaste doen met ‘n opkikker sonder om dit te vervang?
  • Het jou baba- of kinderkamer iets spesiaal nodig?
  • Bou julle ‘n nuwe huis?

Lemon & Lilac Verftegnieke het meer as agt jaar gelede begin en verf sedertdien die Kaap rooi!

Kliek op die fotos vir meer!

kontak ons