Is jy ‘n doen-dit-self persoon, maar het leiding nodig om Ouma se kassie op te knap met ‘n verftegniek? Kom deel in ‘n kreatiewe werkswinkel vol pret! Lisa Spaarwater sal jou wys hoe om ‘n paar gewilde tegnieke aan te pak.
Die werkswinkel sluit in: voorbereiding & veiligheid, ‘distressing’, ‘silver/gold leafing’, ‘antiquing’, ‘dragging’, strepe, ‘cracking’, vernisse & gewilde kleure om te gebruik.
R800.00 per werkswinkel (2 oggende), koffie/tee & alle materiaal is ingesluit.
WERKSWINKEL BESPREKING VORM
Bank besonderhede:
L.E. Spaarwater h/a lemon & lilac paint techniques
FNB Tygerberg
Tjek rekening: 622 646 22 658
Tak kode: 201 410
Faks asb bewys van betaling na 086 211 7935 / e-pos na lemonlilac@maxitec.co.za om jou bespreking te bevestig.